Dear Members,
A Special General Meeting of the Welsh Pony and Cob Society of South Africa has been called by Council and will take place at 11h00 on Saturday 08 August 2015 at the Bains Equestrian Park grounds, Bloemfontein.
The agenda remains the same as the Annual General Meeting.
Geagte Lede,
`n Spesiale Algemene Vergadering van die Walliese Ponie en Cob Genootskap van Suid Afrika is deur die Raad geroep en sal op 08 Augustus 2015 om 11h00 plaasvind by die Bains Equestrian Park gronde, Bloemfontein.
Die agenda bly dieselfde as vir die Algemene Jaarvergadering 2015.